-

God's Vision for You and the World

Church & State

  •  Kommentaar deur 'n besorgde pa en oupa oor Die Burger se Hoof Artikel 3 Junie 2014

    i.s. "Hou by die Skeiding van kerk en staat".

     Die Here is baie duidelk in Sy Woord dat elkeen van ons, alle organisasies en die staat verplig is om alle inwoners te respekteer en te sorg dat reg en regverdigheid vir almal moet geld, wat insluit die reg tot vryheid van geloof en spraak.

"... on earth, as it is in heaven"